Skip to main content

Tuisblad Navigasie-keuseskermvoorblad verfris

Voorblad


15 Desember19075 Desember2012Brasiliaansegewapende betonInternasionale StylBauhausDuitse Argitektuurmuseum (DAM)FrankfurtbetongeboueBrasíliaLucio CostaUnescowêrelderfenisJ.R.R. Tolkien3 Januarie1892BloemfonteinHelsinkiFinland19de eeuSweedstaligeFinsSuid-AfrikaNamibiëBotswanaLesothoMosambiekeSwatiniZimbabweAfrikaSuider-AfrikaAmerikaAntarktikaAsiëEuropaOseaniëRuslandTurkyeVerenigde State van AmerikaLandeBaaieBergeEilandeMereOseaneRiviereWoestyneArgeologieDatumsKulturele geskiedenisOorloëReligieuse geskiedenisRewolusiesVroeë beskawingsAntieke EgipteAkteursArgitektuurDansLetterkundeMitologieGriekse mitologieModeMuseumsMusiekRolprenteTaalVermaakBewaringsgebiedeDierePlanteAgnostisismeBaha'iBoeddhismeChristendomGnostisismeHindoeïsmeIslamJudaïsmeMitologieNew AgePaganismePoliteïsmeSatanismeSikhismeZoroastrismeBesigheidEkonomiePolitiekSportVervoerKunsmatige taalNatuurlike taalTaalfamiliesSkryfstelselsElektronikaFotografieInligtingstegnologieKlanktegnologieVoertuigtegnologieBiologieChemieFilosofieFisikaNatuurwetenskapPsigologieSosiologieSterrekundeWiskundeArtikelindeksKategorieboomLysteHoe soek ek?












Tuisblad




in Wikipedia, die vrye ensiklopedie






Jump to navigation
Jump to search





Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen verbeter en uitgebrei kan word.


Vrydag, 10 Mei 2019
Hier is tans 78 989 artikels in Afrikaans.


Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.




Inleiding • Hulp • Kontak

Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag





Bluebg.png


Cscr-featured with ring.svg

Voorbladartikel


Oscar Niemeyer in 1977.

Oscar Ribeiro de Almeida Niemeyer Soares Filho (15 Desember 1907 – 5 Desember 2012) was 'n Brasiliaanse argitek en ontwerper wat as een van die belangrikste figure van die internasionale moderne argitektuur beskou word. Niemeyer was 'n baanbreker wat onder meer met die boukundige moontlikhede van gewapende beton geëksperimenteer het. Die Internasionale Styl, wat deur die Duitse Bauhaus-beweging begin is, het in die tropiese klimaat van Brasilië danksy Niemeyer 'n nuwe dimensie van openheid en vryheid gekry.


Niemeyer se geboue word deur baie dinamiese vorms en sinlike boë gekenmerk (die laasgenoemde elemente het reeds in die Brasiliaanse barok-styltydperk 'n beduidende rol gespeel), en sommige van sy bewonderaars verwys na Niemeyer eerder as 'n beeldhouer van monumente as 'n argitek. Die argitektuurkritikus Paul Andreas van die Duitse Argitektuurmuseum (DAM) in Frankfurt, wat in 2003 die grootste Duitse retrospektiewe uitstalling oor Niemeyer se werk gekoördineer het, beskou die vrye vorms van Niemeyer se betongeboue as een van die belangrikste bydraes tot die argitektuurgeskiedenis van die 20ste eeu.


Sy beduidendste projek, die nuwe Brasiliaanse hoofstad Brasília, wat hy saam met Lucio Costa ontwerp het, is deur Unesco in 1987 as wêrelderfenis aangewys - as die enigste 20ste eeuse stad waaraan dié status verleen is.


Terwyl Niemeyer self steeds beklemtoon het dat argitektuur nie net funksioneel moet wees nie, maar met sy kreatiwiteit ook die verbeelding van mense moet kan uitdaag, beweer kritici dat sy geboue nie aan menslike behoeftes voldoen nie, dikwels steriel en amper sielloos gebly het en eerder deur kommunistiese ideale gekenmerk is. Niemeyer het egter steeds ontken dat argitektuur in staat sou kon wees om maatskaplike hervorming te bevorder en die ontwerp van 'n gebou met die skepping van 'n kunswerk vergelyk. Gedurende sy loopbaan, wat oor 78 jaar gestrek het, het Niemeyer sowat 600 projekte voltooi.


...lees verder





Bluebg.png


HSAktuell.svg

In die nuus


Kroonprins Naruhito in 2018

  • Na die abdikasie van die Japannese Tennō Akihito (Heisei-tydperk, 平成時代) is sy oudste seun Naruhito (Reiwa-tydperk, 令和時代) as 126ste keiser ingehuldig.

  • In Israel is die 21ste Knesset ingesweer. Die nuwe parlement is baie meer regs as die laaste. Die grootste party is Likoed van eerste minister Benjamin Netanyahu.

  • Die Skotse premier Nicola Sturgeon pleit weens die Verenigde Koninkryk se beplande onttrekking van die Europese Unie vir 'n tweede onafhanklikheidsreferendum nog voor 2021. 62% van die Skotse kiesers was tydens die referendum van 2016 ten gunste van 'n verblyf in die EU.

  • 258 mense word in Sri Lanka om die lewe gebring in selfmoordbomaanvalle deur die militante Islamistiese groep Nasionaal Thowheeth Jama'ath.

  • Die Amerikaanse ingenieur en ruimtevaarder Owen K. Garriott, sterf op 88 in Huntsville, Alabama.






Bluebg.png


HSVissteduatt.svg

Het u geweet...


... dat die skrywer J.R.R. Tolkien op 3 Januarie 1892 in Bloemfontein gebore is? Sy pa is kort voor sy geboorte na Suid-Afrika verplaas, waar hy aan die hoof van 'n Britse bank gestaan het. Die toekomstige skrywer is egter op driejarige ouderdom terug na Engeland geneem.



... dat Helsinki, die hoofstad van Finland, tot teen die einde van die 19de eeu 'n oorwegend Sweedstalige stad was? Vandag is Helsinki 'n tweetalige stad en praat 6,2% van sy inwoners Sweeds en 88% Fins.







Bluebg.png


HSDagensdatum.svg

Vandag in die geskiedenis


10 Mei


Koos du Plessis


  • 1503 – Christophorus Columbus ontdek die Kaaimanseilande en hy noem dit Las Tortugas as gevolg van die baie seeskilpaaie wat daar gevind word.


  • 1534 – Jacques Cartier ontdek Newfoundland.


  • 1940 – Tweede Wêreldoorlog: Nazi-Duitsland val België, Nederland, en Luxemburg binne.


  • 1945 – Gebore: Koos du Plessis, Suid-Afrikaanse sanger en musikant.


  • 1994 – Nelson Mandela word ingehuldig as die eerste president wat deur alle Suid-Afrikaners demokraties verkies is.






Bluebg.png


HSBild.svg

Voorbladbeeld

’n Vormafdruk van ’n Sahelanthropus tchadensis-skedel, wat deur sommige wetenskaplikes beskou word as die vroegste fossiele Hominini.
’n Vormafdruk van ’n Sahelanthropus tchadensis-skedel, wat deur sommige wetenskaplikes beskou word as die vroegste fossiele Hominini.






Bluebg right.png

Vind artikels

Vista-xmag.png






 

Soekhulp


Geografie - Geologie
Suid-Afrika • Namibië • Botswana • Lesotho • Mosambiek • eSwatini • Zimbabwe


Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië


Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika


Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne



Geskiedenis
Argeologie • Datums • Kulturele geskiedenis • Oorloë • Religieuse geskiedenis • Rewolusies • Vroeë beskawings • Antieke Egipte



Kultuur
Akteurs • Argitektuur • Dans • Letterkunde • Mitologie • Griekse mitologie • Mode • Museums • Musiek • Rolprente • Taal • Vermaak



Natuur
Bewaringsgebiede • Diere • Plante



Religie
Agnostisisme • Baha'i • Boeddhisme • Christendom • Gnostisisme • Hindoeïsme • Islam • Judaïsme • Mitologie • New Age • Paganisme • Politeïsme • Satanisme • Sikhisme • Zoroastrisme



Samelewing
Besigheid • Ekonomie • Politiek • Sport • Vervoer



Taal
Kunsmatige taal • Natuurlike taal • Taalfamilies • Skryfstelsels



Tegnologie
Elektronika • Fotografie • Inligtingstegnologie • Klanktegnologie • Voertuigtegnologie



Wetenskap
Biologie • Chemie • Filosofie • Fisika • Natuurwetenskap • Psigologie • Sosiologie • Sterrekunde • Wiskunde



Artikelindeks • Kategorieboom • Lyste • Hoe soek ek?




Bluebg right.png

Wikipedia in ander tale

Gnome-globe.svg





Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Winaray • Tiếng Việt • 中文

Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська

Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربية • Català • فارسی • Norsk (bokmål)‬ • Српски / srpski

Weergawes met meer as 250 000 artikels
Български • Čeština • Esperanto • Euskara • Suomi • Magyar • Հայերեն • Bahasa Indonesia • 한국어 • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Türkçe

Weergawes met meer as 100 000 artikels
Azərbaycanca • Беларуская • Нохчийн • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Eesti • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Baso Minangkabau • Македонски • Norsk (nynorsk)‬ • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • Bân-lâm-gú

Weergawes met meer as 50 000 artikels
Afrikaans • Asturianu • تۆرکجه • Беларуская (тарашкевіца) • বাংলা • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Latviešu • Malagasy • മലയാളം • मराठी • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • తెలుగు • Тоҷикӣ • Tagalog • Татарча / tatarça • 粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia







Bluebg right.png

Susterprojekte

Wikimedia-logo.svg






Commons-logo.svg

Commons
Vrye media




Wiktionary small.svg

Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek




Wikinews-logo-51px.png

Wikinews
Vrye nuusbron




Wikisource-logo.svg

Wikisource
Die vrye biblioteek




Wikibooks-logo.svg

Wikibooks
Vrye boeke




Wikiquote-logo.svg

Wikiquote
Aanhalings




Wikispecies-logo.svg

Wikispecies
Spesie-indeks




Wikimedia Community Logo.svg

Meta-Wiki
Projekkoördinering





Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Tuisblad&oldid=1684582"










Navigasie-keuseskerm


























(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.232","walltime":"0.303","ppvisitednodes":"value":432,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":33683,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":5921,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":3,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":0,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":428,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":0,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 94.710 1 -total"," 10.13% 9.596 1 Wikipedia:Interessante_brokkies/Week_19"," 8.61% 8.155 1 Tuisblad/Voorblad_ander_tale"," 7.22% 6.836 1 Sjabloon:Aktueel"," 6.92% 6.556 1 Sjabloon:Hierdie_dag"," 6.80% 6.441 1 Wikipedia:Voorbladartikel_week_19_2019"," 6.06% 5.740 1 Tuisblad/Vakgebiede/Geografie"," 5.84% 5.529 1 Tuisblad/Vakgebiede/Wetenskap"," 4.99% 4.726 1 Tuisblad/Vakgebiede/Kultuur"," 4.90% 4.639 1 Sjabloon:Voorbladinleiding"],"cachereport":"origin":"mw1275","timestamp":"20190510164133","ttl":3600,"transientcontent":true););"@context":"https://schema.org","@type":"Article","name":"Tuisblad","url":"https://af.wikipedia.org/wiki/Tuisblad","sameAs":"http://www.wikidata.org/entity/Q5296","mainEntity":"http://www.wikidata.org/entity/Q5296","author":"@type":"Organization","name":"Contributors to Wikimedia projects","publisher":"@type":"Organization","name":"Wikimedia Foundation, Inc.","logo":"@type":"ImageObject","url":"https://www.wikimedia.org/static/images/wmf-hor-googpub.png","datePublished":"2003-11-30T13:58:13Z","dateModified":"2018-07-02T06:46:03Z","image":"https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/c/cb/Oscar_Niemeyer%2C_Pic%2C_9_-_edit.jpg"(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgBackendResponseTime":130,"wgHostname":"mw1267"););

Popular posts from this blog

Tórshavn Kliima | Partnerstääden | Luke uk diar | Nawigatsjuun62° 1′ N, 6° 46′ W62° 1′ 0″ N, 6° 46′ 0″ WWMOTórshavn

Error: MikTex console already running The Next CEO of Stack OverflowMikTex Console already runningWhy Windows API 5 error when running initexmf in MiKTeX?LyX & MiKTeX installation problems on Windows 7Missing .dll file prevents MiKTeX package manager from openingMikTeX Update corrupts the installationMikTeX 2.9 does not respond under Windows 10 Pro 64 bitError with BibTeX when compiling in MiKTeXProblem installing MikTex 2.9 on Windows 10 (64 bit)Unable to uninstall MikTeX from Windows 10MikTex Console already runningMikTeX Console stop working

南部首創開放式體驗廚房 用智慧廚具做出好料理