Inka Verwysings | Navigasie-keuseskerm13°31′S 71°58′W / 13.517°S 71.967°W / -13.517; -71.96713°31′S 71°58′W / 13.517°S 71.967°W / -13.517; -71.967"The Inca Empire"uit te breish850647264027023-3ge938744
Voormalige lande in Suid-AmerikaVoormalige monargieë van Suid-AmerikaInka
Coat of armsQuechuaSuid-AmerikaanseAndesPeru14381532SpaanseConquistadoresFrancisco PizarroPeruBoliviëEcuadorColombiaArgentiniëChiliCuscoMachu Picchu
Inka
Jump to navigation
Jump to search
| ||||
Coat of arms | ||||
Die Inka-ryk in sy grootste uitbreiding in 1533 | ||||
Hoofstad | Cusco 13°31′S 71°58′W / 13.517°S 71.967°W / -13.517; -71.967Koördinate: 13°31′S 71°58′W / 13.517°S 71.967°W / -13.517; -71.967 | |||
Taal/Tale | Quechua (amptelik), Aymara | |||
Godsdiens | Inka-mitologie | |||
Regering | Monargie | |||
Sapa Inka | ||||
| - 1438–1471 | Pachacuti | |||
| - 1471–1493 | Túpac Inca Yupanqui | |||
| - 1493–1525 | Huayna Capac | |||
| - 1525–1532 | Huáscar | |||
| - 1532–1533 | Atahualpa | |||
Historiese tydperk | Middeleeue | |||
| - Pachacuti stig die Inka-ryk | 1438 | |||
| - Burgeroorlog tussen Huáscar en Atahualpa | 1529-1532 | |||
| - Spaanse verowering van die Inka-ryk | 1533 | |||
| - Einde van die laaste weerstand deur Inkas | 1572 | |||
Oppervlakte | ||||
| - 1438[1] | 800 000 km2 308 882 sq mi | |||
| - 1527 | 2 000 000 km2 772 204 sq mi | |||
Bevolking | ||||
| - 1438[1] skatting | 12 000 000 | |||
| Digtheid | 15 /km² 38,8 /sq mi | |||
| - 1527 skatting | 20 000 000 | |||
| Digtheid | 10 /km² 25,9 /sq mi | |||
Die Inkas (Quechua: Tawantinsuyu) was 'n Suid-Amerikaanse volk uit die Andes in 'n deel van wat vandag as Peru bekend staan.
Die Inkabeskawing het 'n glorietyd beleef wat geduur het van 1438 tot 1532. Die Inka-ryk is vernietig deur die Spaanse Conquistadores onder leiding van Francisco Pizarro. Die Inka-ryk het op sy hoogtepunt rofweg die huidige lande Peru, Bolivië, Ecuador, die suide van Colombia en die noorde van Argentinië en Chili beslaan. Baie van die geboue in die Peruaanse stad Cusco is gebou op die oorblyfsels van Inka geboue, aangesien dat Cusco eens die hoofstad van die ryk was. Een van die bekendste ruïnestede van die Inkas is Machu Picchu in Peru.
Verwysings |
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Inka.
↑ (en) Namnama, Katrina; DeGuzman, Kathleen, "The Inca Empire", K12, USA, http://www.k12.hi.us/~jowalton/inca.ppt .
Kategorieë:
- Voormalige lande in Suid-Amerika
- Voormalige monargieë van Suid-Amerika
- Inka
(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.288","walltime":"0.366","ppvisitednodes":"value":1987,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":32430,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":3581,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":13,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":17,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":1470,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":1,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 313.419 1 -total"," 67.37% 211.161 1 Sjabloon:Inligtingskas_Voormalige_land"," 63.51% 199.067 1 Sjabloon:Inligtingskas_Voormalige_land-en"," 35.59% 111.549 1 Sjabloon:Koördinate"," 20.01% 62.722 1 Sjabloon:Verwysings"," 15.72% 49.263 1 Sjabloon:Citation"," 11.30% 35.417 1 Sjabloon:Citation/core"," 10.45% 32.764 1 Sjabloon:Normdata"," 1.78% 5.574 1 Sjabloon:En"," 1.23% 3.845 2 Sjabloon:Citation/make_link"],"scribunto":"limitreport-timeusage":"value":"0.054","limit":"10.000","limitreport-memusage":"value":1375211,"limit":52428800,"cachereport":"origin":"mw1307","timestamp":"20190403151411","ttl":2592000,"transientcontent":false);mw.config.set("wgBackendResponseTime":135,"wgHostname":"mw1267"););